… a little bit of this, that and a lot more

Kazzie Diz is besig (wat het êkke julle laas getjoon, dink sy’s so important, neh?!). Maar enyways, toe’t sy sommer so naaisly gesê êk kan kom visit. Huh, sy sê dit lyk sy doen my ‘n faver. Sy weet mos êk kan my eie blog ok create! Die donnerse snob.

 

Ek sien die Letter-ding van julle is sommer superfast v’dag. Issit altyd so? Jirrie, dit sal op my gatsnare werk as êk bly so moet kliek en kliek en fokkol gebeur ‘ie! Jitte!!!! Die vader weet!

 

Maar ek moet konfess, êk’t so ‘n lang storie gehad wat êk wou geshare het, neh, maar my breins is nou so ge-fry, is net ‘ie waar ‘ie!! Soos êk nou hie is, neh, kan julle lekke met my toor.

 

Okay, maybe nie julle nie, maar daai oukie def-beslis!!! Whoo. Dis skoon skannelik! Dat een long schlong vir my so kan de dinges in jag. *fluister – ons noem dit jits maak, wha, maar Dizzy slag my as sy hoor êk vertel julle die goeters”

 

Jirrie, daar’s dae soos vandag wat ekke darem baie bly is ek’t boobs n bums. Whoo, dis lekkerrrrr. Veral as jy so ‘n yummilicious oukie soos DAAI ene sien. Hy maak my sommer so j…..is ‘n pity êk’t nie ‘n man nie, want hy sou mos sommer lekker verjaar het vannag!!!

 

Whoo, êk hoopie hy’s n double adapter nie. Nee jong, êk’s seker hy’s nie ‘n double adapter nie. Daai look wat hy vir Effie getjoon het was pure testosserone, êk sê vir julle!  Ok, hy’t daai anne chick daa in legal ook so getjoon, maar is okay, êk soekie kommitment nie. So ‘n lekker mit is ôk orraait….

 

Whoo, ek sê vir julle, as êk daai man in ‘n donker gang kry gaan êk hom dêmage. Whoo, êk sal vir hom sommer lekker seer maak. Jirrie. Hy’s darem mos maar mooi? En mooi was nog nooit lelik gewees ‘ie. En Effie laaik mos maar lankal mooi dinge…..eish, kry êk nou so lekker….

 

Oeeee……hy maak my tiete en my kniee en my ov’ries lam!! Nou kan ek ‘ie meer konsentryt nie. Laat êk maar liewer loop. Voordat Dizzy my ‘n donnerse klap gee want êk embarrus haar en mors haar preshus blog en haar keybord op.

 

Jitte, lekker dag verder, wha?!

 

Soontjies

Comments on: "Hormone is darem ‘n lekker ding" (33)

  1. glyofbly said:

    bwhahaha!!!!

  2. Same shit different day said:

    Goed om jou weer te sien Effie 🙂 x

  3. hemmingway said:

    defnitly my kind of girl…lol

  4. pinkpolkadot said:

    Effie, ek dink jy moet regtig jou eie blog begin, jong!!! Ek hlanklaas so lekke gelag, en my Hubby was ok hie, en hyt to ok kom lies waarvo ek soe lekke lag en toe tjoon hy my dat as al die blogs soe nice is, sal hy ok somme begin blog!!

  5. Rockybaby said:

    Sorry I missed wishing you a Happy Spring Day yesterday (hides away quickly).

  6. algoabay said:

    🙂

  7. Killakat said:

    Knor. Soos ‘n leeu. 😉

  8. Killakat said:

    Haai, ek’s nou sommer so chaffed! Is jou hubby ok so lekker soos jy? lol

  9. Killakat said:

    Dankie Tweak!oftewellFenk you Tweak! 😉

  10. Killakat said:

    😉

  11. Killakat said:

    Dankie, jong!! Is lekker om te kuier, Julle’s sulke naais mense

  12. Killakat said:

    Bly ek kon jou laat lag, jong! Is jy ok lekker? 😉

  13. Killakat said:

    Fenk you Cin! 😉

  14. Killakat said:

    lokl vi my eie jokes 😉

  15. DjinnDeamon said:

    Tsiy Jay gee my mos nou vir my n moerse vet kompliment. HAHA nice post

  16. Killakat said:

    XOXO

  17. Killakat said:

    Whoo, kyk nou vi’ jou!! Jy sal jou jam like. Sy oge is grey, nie groen nie! 😉

  18. DjinnDeamon said:

    Tsay hoe weet jay my oge is green ????

  19. Killakat said:

    Ek’t my connekshuns!En ek weet van ‘ie chiseled chin ok. Wat is dit, by the way? 😉

  20. Killakat said:

    LMAO! Seeing all these Ninja’s turning into Effies must’ve freaked you out!! Sorry Bloggsie!

  21. DjinnDeamon said:

    tttssaayyy goosie, waar hoor jay hierdie dinge?

  22. Sylvia.Brouwer said:

    Soenjties Effie…jy mince nie jou woorde nie ne ?(kan nie die effin kappie kry nie)

  23. Killakat said:

    lmga!Raak djy nou so biekie geworried? Ek weet djy ry ‘n bakkie ok….whoooEk’s ‘ie ‘n stalker nie, wha?!

  24. Killakat said:

    lokl vi’ jou! Nee jong, life’s too short, êk sê!!(alt+0234)

  25. DjinnDeamon said:

    LOL,Sussie ek dink jay line hom nou verkeerd op, ek is mos nie n worrie mens nie joe stalker 🙂

  26. Killakat said:

    Maakit 2 wheels only, dan stalk ek jou met groot plesier!

  27. DjinnDeamon said:

    nou tjune jay my mos stukkend, ek en my ysterperd tjoer die land plat 🙂

  28. Killakat said:

    Oooh, Djinn, ek’s djoune foreva end eva!! *doen daai ding met die aaileshes*

  29. santanajewels said:

    lmao 🙂 too cute

  30. PaulNicholas said:

    RODVLMGA! Dizzy sal moet net voorentoe kyk!

  31. hutton said:

    Caption Winners announced 😉

  32. PeanutGirl said:

    Thanx so much 4 popping in at my vacant blog.:-( hope all is well, i might be back online next week! Yay.

  33. samsung1 said:

    Ek tjoen vir jou,daar’s n briefie in jou box(pos box ne!)

Leave a reply to Killakat Cancel reply

The Zeit

Your Body, Energy and Mind Blog

Caroline Criado-Perez

A Pox on the Patriarchy

Granny Smith: Unleashed

Observations and random thoughts from a "not so teenager."

The Daily Post

The Art and Craft of Blogging

Ray Ferrer - Emotion on Canvas

** OFFICIAL Site of Artist Ray Ferrer **

Abby Has Issues

I have issues. So do you.

The Jiggly Bits

...because life is funny.

LIFE AS A WIDOWER

A story of grief by a man and a boy

Anotherdayinparadise2's Blog

Just another WordPress.com site

MWF Seeking BFF

My search for a new best friend.